tjank
Afrikaans (af)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | tjank |
Verlede Tyd | ek | het getjank |
Teenwoordige deelwoord | tjankende |
Etimologie
- Vgl. Ambon-Maleis cengeng.[1]
Woordafbreking
- tjank
Werkwoord
Betekenisse
- Huilgeluid maak soos 'n wolf of hond; kerm; snik.
Voorbeeldsinne
- Die jakkalse tjank in die middernag.
Sinonieme
Antonieme
Vertalings
Vertalings: tjank | |||
---|---|---|---|