lag
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | lag |
Verlede Tyd | ek | het gelag |
- Hoorbare uiting van vrolikheid of vir iets wat snaaks is.
- Ek het luidkeels vir die grap gelag.
- Ek lag my 'n papie.
- Van lag kom huil (waarskuwing teen buitensporige pret).
- Wie laaste lag, lag die lekkerste (pasop om nie voortydig bly te raak nie).
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
lag | — |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
laggie | laggies |
- Die handeling van lag.
- Die kinders se laggies weerklink vrolik deur die huis.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [lɑχ]
-
(lêer)
- enkelvoud verlede tyd van liggen
- 1.: Ik lag.
- 2.: Jij lag.
- 3.: Hij, zij, het lag.