toe
- Die bywoord is sedert ongeveer 890 uit Oudnederlands as th(u)o bekend.[1]
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | toe |
Attributief | toeër |
Partitief | toeste |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
- Nie oop nie; bedek; gesluit.
- Die hek is toe.
- Maak toe die deur.
Vertalings: toe | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
toe |
- Op hierdie tyd.
- Hy het dit toe gedoen.
Voegwoord |
---|
toe |
- Op die tyd wat; wanneer.
- Toe ek daar aankom, was dit reeds te laat.
Tussenwerpsel |
---|
toe |
- Aansporing tot ’n handeling.
- Sus; gerus stel.
- Toe, kom nou.
- Ag, toe maar, dis nie so erg nie.