oop
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | oop | ope | ||
Vergrotend | oper | |||
Oortreffend | oopste | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | wawyd oop |
Woordafbreking
- •oop
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Nie toe, gesluit of dig geseël nie; iets of iemand kan daardeur beweeg.
- Nie bedek of beset nie.
Voorbeeldsinne
- Die deur is oop.
- Is hierdie sitplek oop?
Spreekwoorde
- «Oop en bloot.»
- Dit word nie verbloem nie.
- «Die deur staan vir hom oop.»
- Hy is welkom.
- «Hou 'n agterdeur oop.»
- Sorg vir 'n moontlike uitweg.
- «Hy het 'n oop hand.»
- Hy is vrygewig.
- «Sy speel oop kaarte.»
- Hy is eerlik.
- «Die ark is vandag behoorlik oop.»
- Almal kom kuier.
- «Die sluise van die hemel trek oop.»
- Dit reën vreeslik hard en baie.
- «Die jag is toe, maar die geweer se loop is oop.»
- Al is die jag toe, skiet sommige mense nog.
Antonieme
Vertalings
Vertalings: oop | |||
---|---|---|---|