Torre.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tor     torre    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  torretjie     torretjies  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [toɾ]

  Woordafbreking

tor

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(insekte) 'n Kewer wat van verrotte materiaal en humus lewe, en waarvan die vlerke gewoonlik onder stewige dekblaaie inskuif.

     Voorbeeldsinne

Die boom is vol torre.

     Vertalings

  Vertalings:    tor
Engels: beetle(en)
Nederlands: tor(nl)
Xhosa: -bhungane kl. 3