Vaksineing.
Enkelvoud Meervoud
  vaksinering     vaksinerings  
in•en•ting
(medies) Met vaksine behandel; die inspuit van 'n middel ter voorkoming van bepaalde infeksiesiektes.
'n Agtjarige seun is op 14 Mei 1796 met koeipokke gevaksineer. Dit was die eerste geslaagde immunisering met behulp van vaksinering.
inenting
  Vertalings:    vaksinering
Engels: vaccination(en), inoculation(en)
Nederlands: vaccinatie(nl)