'n Verpleegster wat 'n babatjie inent.
Enkelvoud Meervoud
  inenting     inentings  
in•en•ting
  1. (medies) Die daad van inent; die inspuit van 'n middel ter voorkoming van bepaalde infeksiesiektes.
  2. Plek op die vel waar ingeënt is.
  1. Pokke het tot miljoene sterftes gelei, maar is heeltemal deur inenting uitgeroei.
  2. Hierdie merk is my inenting teen bek-en-klouseer.
vaksinering
  Vertalings:    inenting
Engels: vaccination(en), inoculation(en)
Nederlands: inenting(nl)