Afrikaans (af)

Bywoord
vandag

  Etimologie

Sedert 1285 in Middelnederlands opgeteken as van den daghe met 'n datief van dag. In Nederlands het die lang klinker "aa" van die datief in vandaag bewaar gebly. In Afrikaans het dit kort geword.[1]

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

van•dag

  Bywoord

     Betekenisse

Op hierdie dag; die dag na gister en die dag voor môre.

     Voorbeeldsinne

Vandag is dit Donderdag 28 Maart 2024.

     Vertalings

  Vertalings:   
Duits: heute(de)
Engels: today(en)
Frans: aujourd'hui(fr)
Fries (Westerlauwers-): hjoed(fy)
Italiaans: oggi(it)
Nederlands: vandaag(nl)
Spaans: hoy(es)
Sweeds: idag(sv), i dag(sv)

  Verwysings