Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   vars     varse        
Vergrotend   varser      
Oortreffend   varste    
Bywoord
Oortreffend   douvars, kraakvars, neutvars, oondvars  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [fɑrs]
    
(lêer)

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Skoon; nuut; pas gemaak; nie oud nie.
(voeding) Kos met te min sout.

     Voorbeeldsinne

  1. Die lug is soos die varse geur as die donderweer oorkom, soos in die vroeë oggend aan die seekus.
  2. Gee die sout aan, die sop is vars.

     Vertalings

  Vertalings:   nuut, pas gemaak
Engels: fresh(en)
Nederlands: vers(nl)
  Vertalings:   met te min sout
Nederlands: flauw(nl)