Veenmos
Enkelvoud Meervoud
  veenmos     veenmosse  
veen•mos
(plantkunde) 'n Mosspesie wat tot die genus   Sphagnum behoort en veenlande vorm.
Veenmos kan die omringende gebied suurder maak deur katione soos kalsium en magnesium op te neem en waterstofione vry te stel.
mos
  Vertalings:   
Deens: tørvemos(da)
Engels: peat moss(en)
Frans: sphaigne(fr) v
Italiaans: sfagno(it) m
Nederlands: veenmos(nl) o
Russies: сфагнум(ru) m (sfagnum)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor veenmos.