verdagte
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
verdagte | verdagtes |
-
(lêer)
- 'n Verdagte is 'n persoon wat van iets verdink word.
- 'n Verdagte is iemand waarvan daar 'n vermoede/oortuiging/gevoel is dat hy/sy 'n misdaad gepleeg het of iets anders verkeerd gedoen het.
- Die polisie het drie verdagtes in hegtenis geneem.
- Daar is 'n aantal verdagtes, maar wie is die skuldige?
onder verdenking, vertrouensbreuk, beskuldigde, agterdog
bo verdenking, vertrou, lojaal
verdag, verdagmakery, verdagmaking