verdunningsmiddel
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
verdunningsmiddel | verdunningsmiddels |
- ver•dun•nings•mid•del
- (chemie) Stof waarmee 'n suiwerder stof dunner gemaak word (tipies om die konsentrasie daarvan te verlaag of die viskositeit daarvan te verander).
- Inositol word gebruik as 'n verdunningsmiddel vir dwelms soos kokaïen, metamfetamien en heroïen, as gevolg van sy oplosbaarheid, poeieragtige tekstuur, en laer soetheid in vergelyking met die meer algemene suikers.
Vertalings: verdunningsmiddel | |||
---|---|---|---|