Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   verskillend     verskillende     verskillends    
Vergrotend   verskillender     verskillenders  
Oortreffend   verskillendste  
ver•skil•lend
Anders; nie dieselfde nie.
Hulle dink verskillend oor die aangeleentheid.
  Vertalings:   
Engels: different(en)
Nederlands: verschillend(nl)
Telwoord
verskillend
Taamlik baie; verskeie; velerlei.
Verskillende mense het hom aangeraai om nie hierdie wêreldreis te onderneem nie.
Onbepaalde hooftelwoord.
  Vertalings:   
Engels: different(en)
Nederlands: verschillend(nl)