veselperske
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
veselperske | veselperskes |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
veselpersketjie | veselpersketjie |
- فَِیسِلْپَِرْسْكِی , meervoud: فَِیسِلْپَِرْسْكِسْ
- (plantkunde) Mangifera indica, 'n subtropiese boom.
- (vrugte) Die peervormige vrugte van hierdie boom met veselagtige vleis.
- Die veselperske is 'n bladhoudende boom wat 40 m hoog kan word.
- Ryp veselperskes is soet in smaak, maar hulle is bitter-suur as hulle nog groen is.
Vertalings: veselperske | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor veselperske.