Enkelvoud Meervoud
  vet     vette  
    
(lêer)
vet
  1. (chemie) 'n Ester wat uit gliserol en drie vetsuurgroepe bestaan.
  1. Versadigde vette en onversadigde vette word in 'n verskeidenheid kosse aangetref.[1]
  Vertalings:    vet
Engels: fat(en)
Nederlands: vet(nl) o