viool
- Sedert 1274 in Middelnederlands as viole opgeteken; van Frans viole, uit Oudprovensaals viola. Verder herkoms onduidelik.[1]
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
viool | viole |
-
(lêer)
- vi•ool
- (musiek) 'n Strykinstrument met vier snare
- Antonio Stradivari was 'n Italiaanse luitspeler en 'n vakman van strykinstrumente soos viole, tjellos, kitaars, altviole en harpe.[2]
Vertalings: viool | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor viool.