vlaggen
Stamtye | ||
---|---|---|
vlaggen | vlagde | gevlagd |
Tydvorme | ||
Persoon | Teenwoordige Tyd | Verlede Tyd |
ik | vlag | vlagde |
jij, u | vlagt | |
hij, zij, het | vlagt | |
wij, jullie, zij | vlaggen | vlagden |
Gebiedende Wys | Voltooide deelwoord | Onvoltooide deelwoord |
vlag | gevlagd | vlaggend |
- Hulp:IPA: [ˈvlɑ.ɣə(n)]
-
(lêer)
- vlag•gen
- Die vlag hys
- Inergatiewe werkwoord.
- Die voltooide deelwoord kan nie attributief gebruik word nie.
- Swakke werkwoord met agtervoegsel -de.
- «Op koningsdag wordt er overal in Nederland gevlagd.»
- Daar word in Nederland op die koning se verjaarsdag oorals die vlag gehys.
- Meervoud van ☞ vlag.