volmaak verlede tyd

Enkelvoud Meervoud
  volmaak verlede tyd     volmaak verlede tye  
IPA: [foɫˈmɑːk fərˈliə̯də təɪ̯t], meervoud: [foɫˈmɑːk fərˈliə̯də ˈtəɪ̯jə]
فَُولْ ماكْ فِرْلَِیدِی تَیْدْ , meervoud: فَُولْ ماكْ فِرْلَِیدِی تَیِّی
folmaak firléde tyt, folmaak ferléde tyd; meervoud: folmaak firléde ty-ë, folmaak ferléde ty-ë
Vorm van 'n werkwoord wat 'n handeling aandui wat voor 'n vergelykingspunt in die verlede gebeur het.
voltooid verlede tyd, voorverlede tyd, pluperfektum, plusquamperfektum
  Vertalings:    volmaak verlede tyd
Duits: Vorvergangenheit(de), Plusquamperfekt(de), dritte Vergangenheit (de)
Engels: pluperfect tense(en), past perfect(en)
Frans: plus-que-parfait(fr)
Italiaans: piuccheperfetto(it)
Nederlands: voltooid verleden tijd(nl), plusquamperfectum(nl)
Russies: плюсквамперфект(ru) (pljoeskwamperfekt)
Spaans: pretérito pluscuamperfecto(es)
Turks: üçüncü geçmiş zaman (tr)