voorverlede tyd
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
voorverlede tyd | voorverlede tye |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- فُوَرْ فِرْلَِیدِی تَیْدْ , meervoud: فُوَرْ فِرْلَِیدِی تَیِّی
Spelling tot 1909
- foorfirléde tyt, foorferléde tyd; meervoud: foorfirléde ty-ë, foorferléde ty-ë
Selfstandige naamwoordgroep
Betekenisse
- Vorm van 'n werkwoord wat 'n handeling aandui wat voor 'n vergelykingspunt in die verlede gebeur het.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: voorverlede tyd | |||
---|---|---|---|