volumetriese fles

Volumetriese flesse
Enkelvoud Meervoud
  volumetriese fles     volumetriese flesse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  volumetriese flessie     volumetriese flesies  
(chemie) 'n Kolf wat bestaan uit 'n platbodem bol met 'n lang nek, gewoonlik met 'n stopprop met 'n geykte inhoud.
maatkolf
Die opgesloste stof word in sy geheel in die volumetriese fles geplaas en oplosmiddel onder menging toegevoeg tot die oplossing presies die streep bereik.
  Vertalings:    volumetriese fles
Engels: volumetric flask(en)
Nederlands: maatkolf(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor volumetriese fles.