Maatkolwe

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  maatkolf     maatkolwe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  maatkolfie     maatkolfies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(chemie) 'n Kolf wat bestaan uit 'n platbodem bol met 'n lang nek, gewoonlik met 'n stopprop met 'n geykte inhoud.

     Sinonieme

volumetriese fles

     Voorbeeldsinne

Die opgesloste stof word in sy geheel in die maatkolf geplaas en oplosmiddel onder menging toegevoeg tot die oplossing presies die streep bereik.

     Vertalings

  Vertalings:    maatkolf
Engels: volumetric flask(en)
Nederlands: maatkolf(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor maatkolf.


Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈmatkɔlf]
    
(lêer)
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord maatkolf v/m maatkolven 
Verkleinwoord maatkolfje maatkolfjes

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(chemie) Maatkolf