'n Vygie.
Enkelvoud Meervoud
  vygie     vygies    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vygietjie     vygietjies  
Hulp:IPA: [ˈfəi̯.xi]
    
(lêer)
(plantkunde) Vetplant van die familie   Aizoaceae, wat veral in die sukkulente Karoo, in baie spesies voorkom.
Vygies is baie gewild as pot- of tuinplante.
vetplant
  Vertalings:    vygie
Engels: vygie(en), mesemb(en), fig marigold(en)
Nederlands: ijskruidachtige(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vygie.