'n Warrelwind.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  warrelwind     warrelwinde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  warrelwindjie     warrelwindjies  

  Woordafbreking

war•rel•wind

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(weer) Lugstroom wat draai en kolk, kleiner in omvang as 'n tornado of orkaan.

     Voorbeeldsinne

Tornado's is verwoestende warrelwinde, wat gedurende die reënseisoen op die vastelande en eilande van Noord- en Sentraal-Amerika en die Karibiese See voorkom.

     Sinonieme

dwarrelwind

     Vertalings

  Vertalings:    warrelwind
Engels: whirlwind(en)
Nederlands: wervelwind(nl)