Waterblommetjies.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  waterblommetjie     waterblommetjies  

  Woordafbreking

wa•ter•blom•me•tjie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plantkunde)   Aponogeton distachyos, 'n waterlelie wat in die Wes-Kaapse damme en vleie groei.

     Voorbeeldsinne

Waterblommetjies is gunstelingveldkos en word ook aangeplant omrede mense dit in waterblommetjiebredie verwerk.

     Sinonieme

vleikos

     Afgeleide woorde

waterblommetjiebredie

     Vertalings

  Vertalings:    waterblommetjie
Engels: waterblommetjie(en)
Frans: waterblommetjie(fr)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor waterblommetjie.