waterblommetjiebredie

Geblikte waterblommetjies.
Enkelvoud Meervoud
  waterblommetjiebredie     waterblommetjiebredies    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  waterblommetjiebredietjie     waterblommetjiebredietjies  
wa•ter•blom•me•tjie•bre•die
(voeding) 'n Suid-Afrikaanse bredie of vleis, tipies lam, met waterblommetjies daarin.
Die blomkoppies van die plant word tussen Julie en Augustus gepluk, waterblommetjiebredie word dus meestal in die winter voorberei.
  Vertalings:    waterblommetjiebredie
Engels: waterblommetjiebredie(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor waterblommetjiebredie.