weerprofeet
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
weerprofeet | weerprofete |
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- weer•pro•feet
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Persoon wat die weer voorspel
Voorbeeldsinne
- Weerprofete voorspel dat die El Niño-weerverskynsel vir SA se somersaaigebiede loer.[1]
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|