weervoorspeller
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
weervoorspeller | weervoorspellers |
Etimologie
- weer + voorspeller
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- weer•voor•spel•ler
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Persoon wat die weer voorspel
Voorbeeldsinne
- Namibiese weervoorspeller sê reën is op pad.[1]
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|