wetenskaplike
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | wetenskaplik | wetenskaplike | wetenskapliks | |
Vergrotend | wetenskapliker | wetenskaplikers | ||
Oortreffend | wetenskaplikste |
- we•ten•skap•li•ke
- Attributiewe vorm van wetenskaplik; met betrekking tot of volgens die wetenskap.
- Vandag word die wetenskaplike metode gesien as die standaardmetode vir wetenskap, wat klem lê op die noukeurige waarneming, eksperimentering, meting, wiskunde en herhaling.
Vertalings: wetenskaplike | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
wetenskaplike | wetenskaplikes |
- Persoon wat wetenskap beoefen.
- Leonardo da Vinci was 'n Italiaanse wetenskaplike en 'n veelweter.
Vertalings: wetenskaplike | |||
---|---|---|---|