Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   wetenskaplik     wetenskaplike     wetenskapliks    
Vergrotend   wetenskapliker     wetenskaplikers  
Oortreffend   wetenskaplikste  
we•ten•skap•lik
(wetenskap) Met betrekking tot of volgens die wetenskap.
Vandag word die wetenskaplike metode gesien as die standaardmetode vir wetenskap, wat klem lê op die noukeurige waarneming, eksperimentering, meting, wiskunde en herhaling.
  Vertalings:    wetenskaplik
Engels: scientific(en)
Nederlands: wetenschappelijk(nl)


Bywoord
wetenskaplik
(wetenskap) Met betrekking tot of volgens die wetenskap.
Mense het insekte sedert prehistoriese tye bestudeer, maar hulle is eers vanaf die vroeë 16de eeu wetenskaplik bestudeer.
  Vertalings:    wetenskaplik
Engels: scientifically(en)
Nederlands: wetenschappelijk(nl)