Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   wetenskaplik     wetenskaplike     wetenskapliks    
Vergrotend   wetenskapliker     wetenskaplikers  
Oortreffend   wetenskaplikste  

  Woordafbreking

we•ten•skap•liks

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Partitiewe vorm van wetenskaplik; met betrekking tot of volgens die wetenskap.

     Voorbeeldsinne

Ek kon nog nie iets wetenskapliks kry wat sy teorie weerlê nie, so ek het besluit om dit te toets.

     Vertalings

  Vertalings:    wetenskapliks
Engels: scientific(en)
Nederlands: wetenschappelijks(nl)