Skulpe van witmossels

Afrikaans (af)

  Etimologie

wit +‎ mossel
Enkelvoud Meervoud
  witmossel     witmossels  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (weekdiere)   Donax serra 'n Tweekleppige skulpdier wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom.

     Voorbeeldsinne

  1. Die minister van visserye en mariene hulpbronne, mnr. Bernard Esau, het gister die oes van witmossels vir kommersiële gebruik verbied.[1]

     Hiperonieme

Mossel

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor witmossel.

  Verwysings