ystervark
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ystervark | ystervarke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
ystervarkie | ystervarkies |
- Hulp:IPA: [ˈəɪ̯s.tər.fɑrk]
-
(lêer)
- ys•ter•vark
- (soogdiere) Hystrix africaeaustralis 'n Knaagdier met opvallende swart en wit penne wat in Afrika besuide die ewenaar voorkom
- (soogdiere) 'n Knaagdier wat tot die familie Hystricidae behoort
Vertalings: ystervark | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ystervark.