Zeboe
Franse leenwoord zébu sedert 1770. Moontlik oorspronkelik uit Tibetaans mdzo p'o. [1]
Enkelvoud Meervoud
  zeboe     zeboes  
1. (soogdiere)   Bos taurus indicus 'n Soort bees wat vir tropiese klimaat aangepas is
Kinders ontdek die wonderwêreld van die diereryk, van aardvark tot zeboe![2]
Seboe
Bultbees

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor zeboe.