Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
'n
Taal
Hou dop
Wysig
(Aangestuur vanaf
’n
)
Die hond is
’n
boerboel.
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Uitspraak
1.2
Met Arabiese letters
1.3
Spelling tot 1909
1.4
Lidwoord
1.4.1
Betekenisse
1.4.2
Voorbeeldsinne
1.4.3
Vertalings
Afrikaans (af)
Lidwoord
'n
Uitspraak
Hulp:IPA
: [
ə, ə̃
]
(
lêer
)
(
voor klinkers:
) [
ən
]
Met Arabiese letters
اِی
,
voor klinkers
:
اِنْ
Spelling tot 1909
'n, 'ñ
Lidwoord
Betekenisse
Onbepaalde
lidwoord
wat gebruik word om na iets onbepaalds te verwys (kyk ook na die bepaalde lidword
die
).
Voorbeeldsinne
’n
Kind speel in ons tuin.
Hy het
’n
potlood gesteel.
Vertalings
Vertalings:
'
n
Deens
: (
gemeenslagtig:
)
en
(da)
; (
onsydig:
)
et
(da)
Duits
: (
manlik en onsydig:
)
ein
(de)
; (
vroulik:
)
eine
(de)
Engels
:
a
(en)
Nederlands
:
een
(nl)
Noors (Boekmaal)
: (
manlik:
)
en
; (
vroulik:
)
en
,
ei
; (
onsydig:
)
et
Noors (Nieu-)
: (
manlik:
)
ein
(nn)
; (
vroulik:
)
ei
(nn)
; (
onsydig:
)
eit
(nn)
Sweeds
: (
gemeenslagtig:
)
en
(sv)
; (
onsydig:
)
ett
(sv)