Africus
Latyn (la)
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | Enkelvoud | Meervoud |
Manlik | Āfricus | Āfricī |
Vroulik | Āfrica | Āfricae |
Onsydig | Āfricum | Āfrica |
Bywoord | ||
Āfricē | ||
Verdere verbuigings: Africus (verbuiging) |
Met klassieke Latynse letters
Uitspraak
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Punies, van, betreffende die Puniërs.
- Afrikaans, van, betreffende die Afrikane.
- Afrikaans, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Afrika.
Wisselvorme
Sinonieme
- 1. Poenus, (ouer:) Poenicus, (jonger:) Punicus, Carthaginiensis