Chanties
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Chanties | Chantiese |
Uitspraak
- IPA: [ˈxɑntis], attributief: [ˈxɑntisə]
Met Arabiese letters
- خَنْتِیسْ , attributief: خَنْتِیسِی
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Van, betreffende die Chante.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: Chanties | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Chanties | — |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Fins-Oegriese taal met ongeveer 21 duisend sprekers.
Taalkodes
- ISO/DIS 639-3: kca
- SIL: KCA
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: Chanties | |||
---|---|---|---|
|