Ek kan nie glo dat vir die heele Suid Afrikaanse kultuur daar net 5 persone in die wêreld is wat deelneem nie. Ek hoop dat ek darem die huidige saak kan verbeter.

Ek sal graag met die uitroei van verkeerde woorde wil begin, maar ek dink dat die byvoeg van eenvoudige woorde miskien 'n beter idee is. My grootste probleem alhoewel is regte spelling. Ek hoop darem dat hierdie die begin van iets bruikbaar is, want daar is soveel gemors op die Internet ten opsigte van die Afrikaanse taal dat ek al begin moed verloor het, maar nou het ek die werf gevind, en probeer opnuut weer my taal bou vir die komende geslag.

Ek hoop jy, as die leeser, vind baat daarby.


Baie welkom!

Welcome to our foreign guests!

--Manie 21:58, 7 Desember 2006 (UTC)Beantwoord

meertalige woordeboek wysig

"Welkom by Wikiwoordeboek, 'n gemeenskapsprojek wat ten doel het om 'n gratis meertalige woordeboek daar te stel in elke taal, met beskrywings, etimologieë, uitsprake en aanhalings." (http://af.wiktionary.org/wiki/Tuisblad)

Herero: Herero, http://en.wikipedia.org/wiki/Herero_language
Etruskies: Etruskies, http://en.wikipedia.org/wiki/Etruscan_language

Groete, Manie Lombard --Manie 20:35, 15 Desember 2006 (UTC)Beantwoord

Your account will be renamed wysig

18:13, 17 Maart 2015 (UTC)

Renamed wysig

16:18, 16 April 2015 (UTC)