Baie welkom!

Welcome to our foreign guests!

Jcwf 21:30, 4 Junie 2011 (UTC)Beantwoord

Dankie.

привет! я не понимаю что это "gespanne". Is dit вид of is dit время? In Nederlands gebruik ons "aspect" en "tijd" en dit nie dieselfde nie. я буду понимать is "onvoltooid aspect toekomende tijd". я пойму is "voltooid aspect toekomende tijd".

Jcwf 04:15, 7 September 2011 (UTC)Beantwoord

Heeltemal korrek. Ek was duidelik deur die mis toe ek daardie woorde probeer vertaal het. Ongelukkig lê meeste van my taal kennis in Engels en nie in Afrikaans nie. Dankie dat jy die foute vir my uitgewys het. Ek het dit reg gemaak.