Julie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Julie | Juliemaande |
- یُیلِي , meervoud: یُیلِیمَانْدِی
- Juli, meervoud: Julimaande
- Die sewende maand van die Gregoriaanse jaar, met 31 dae.
- Julie is vernoem na Julius Caesar; voorheen is dit Quintilis genoem in Latyn, aangesien dit die vyfde maand in die Romeinse Kalender was, wat met die maand Maart begin het.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Julie.