Litous
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Litous | Litouse |
- IPA: [liˈtəʊ̯s, ləˈtəʊ̯s], attributief: [liˈtəʊ̯sə, ləˈtəʊ̯sə]
- لِیتَوْسْ , attributief: لِیتَوْسِی
- Van, betreffende die Litauers; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Litaue.
Vertalings: Litous | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Litous | — |
- 'n Baltiese taal met ongeveer 4 miljoen sprekers; die amptelike taal van Litaue.
- ISO 639-1: lt
- ISO/DIS 639-3: lit
- SIL: LIT
Vertalings: Litous | |||
---|---|---|---|