Landsvlag
 
Ligging in Europa
Onseker. Moontlik van Goties vir "stof", "modder". Andersins: Die Roemeense volk het hulself Moldoveni of Munteni (letterlik "van die berge") genoem; dan is Moldowa afgelei van ’n Thracies-Illiriese taal, van *mol, "berg", en *dava, "dorp".[1]
Mol∙do∙wa
  1. ’n Land in Europa, tussen Roemenië en Oekraïne. Amptelike naam: Republiek Moldowa.
  2. ’n Streek in Oos-Roemenië wat grens aan die land Moldowa; eens deel van die prinsdom Moldowa.
Moldowies, Moldowiër
Moldawië
Moldawiese Sosialistiese Sowjetrepubliek
  Vertalings:    Moldowa
Engels: Moldova(en)
Arabies: مُولْدُوفَا(ar) (moldōvā, moldōfā), مُولْدَافِيَا(ar) (moldafiyā, moldafiyā)
Bulgaars: Молдо́ва(bg)
Sjinees (Mandaryns): 摩爾多瓦, 摩尔多瓦(cmn) (Mó'ěrduōwǎ)
Nederlands: Moldavië(nl)
Frans: Moldavie(fr)
Duits: Moldawien(de), Moldau(de), Moldova(de)
Grieks: Μολδαβία(el)
Japannees: モルドヴァ(ja) (Morudova), モルドバ(ja) (Morudoba), モルダビア(ja) (Morudabia)
Pools: Mołdawia(pl), Mołdowa(pl)
Portugees: Moldávia(pt)
Roemeens: Moldova(ro)
Russies: Молдо́ва(ru) (Moldowa), Молда́вия(ru) (Moldawija)
Spaans: Moldavia(es)
Sweeds: Moldavien(sv)
Turks: Moldova(tr)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Moldowa.
  1. Ștefan Pascu, Documente străine despre români, red. Arhivelor statului, București 1992, ISBN 973-95711-2-3