Osseties
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Osseties | — |
- (taal) Die taal wat deur die Ossetiërs, ’n Iranse volk in Ossetië, gepraat word.
- ISO 639-1: os
- ISO 639-2: oss
- ISO 639-3: oss
Vertalings: Osseties | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Osseties |
- Van of betreffende Ossetië en die Ossetiërs.
Vertalings: Osseties | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Osseties.