Enkelvoud Meervoud
  Saterland-Fries     —  
Sa•ter•land-Fries
(taal) Een van die drie Friese tale wat in die Duitse munisipaliteit Saterland in Oos-Friesland gepraat word.
Saterland-Fries is met ongeveer 2 500 sprekers die kleinste Friese taal.
Saterfries
ISO 639-3:stq
  Vertalings:    Saterland-Fries
Katalaans: frisó oriental(ca)
Nederlands: Saterfries(nl)
Fins: itäfriisi(fi)
Duits: Saterfriesisch(de)
Russies: восточнофризский(ru), затерландский фризский(ru)
Skots: Saterland Frisie
Sweeds: saterfrisiska(sv)
Fries (Westerlauwers-): Seeltersk(fy)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Saterland-Fries.