Sjina
Afrikaans (af)
Pleknaam |
---|
Sjina |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˈʃi.na]
Woordafbreking
- Sji•na
Pleknaam
Betekenisse
- (land) 'n Land in Oos-Asië, amptelik die Volksrepubliek Sjina.
- (land) 'n Land in Oos-Asië, amptelik die Republiek Sjina (Taiwan).
Voorbeeldsinne
- Volksrepubliek Sjina is die land met die grootste bevolking ter wêreld, byna 1 375 000 000, van wie die meeste etnies as van Han-Sjinese herkoms geklassifiseer word.
- Naas die hoofeiland Taiwan sluit die Republiek Sjina se de facto-staatsgebied 'n reeks kleiner eilande soos Penghu, Kinmen, Matsu, Dongsha, Zhongsha en Nansha in.
Eienskappe
- Sjina is die verafrikaansde (foneties korrekte) spelling vir China.
Wisselvorme
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Sjina.