IPA :
Suid-Afrikaans: , Brits: [ˈwiːgʊə ]
Amerikaans: [ˈwiːgʊɹ ]
1. Oeigoers , van, betreffende die Middeleeuse Oeigoere; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Middeleeuse Oeigoerse Ryk (744-840).
2. Oeigoers , van, betreffende die Oeigoere; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Oeigoeristan (Sindjiang Oeigoer).
3. Oeigoers , betreffende die Oeigoerse of Siberiese taalgroep.
4. Oeigoers , betreffende die Karloekse taalgroep.
5. Oeigoers , betreffende die Oeigoerse alfabet.
Uygur , Uigur , Uyghur
1. Uigurian , Uighurian , Uiguric , Uighuric
2. Uigurian , Uighurian , Uiguric , Uighuric , Modern Uigur , Neo-Uigur
3. Uigurian , Uighurian , Uiguric , Uighuric , Siberian , Eastern Turki , East Turki , Eastern Turkic , Northeastern Turkic
4. Uigurian , Uighurian , Uiguric , Uighuric , Karluk , Eastern Turki , East Turki , Eastern Turkic , Southeastern Turkic
5. Uigurian , Uighurian , Uiguric , Uighuric
IPA :
Suid-Afrikaans: , Brits: [ˈwiːgʊə ], meervoud : [ˈwiːgʊəz, ˈwiːgʊə ]
Amerikaans: [ˈwiːgʊɹ ], meervoud : [ˈwiːgʊɹz, ˈwiːgʊɹ ]
1. Oeigoer , lid van 'n Middeleeuse Siberiese volk in Midde-Asië; Oeigoerse , vroulike lid van 'n Middeleeuse Siberiese volk in Midde-Asië.
2. Oeigoer , lid van 'n Karloekse volk in Sjina; inwoner, burger van Oeigoeristan (Sindjiang Oeigoer); Oeigoerse , vroulike lid van 'n Karloekse volk in Sjina; inwoonster, burgeres van Oeigoeristan (Sindjiang Oeigoer).
3. Oeigoer , lid van die Siberiese taalgroep; Oeigoerse , vroulike lid van die Siberiese taalgroep.
4. Oeigoer , lid van die Karloekse taalgroep; Oeigoerse , vroulike lid van die Karloekse taalgroep.
Uygur , Uigur , Uyghur
1. Uigurian , Uighurian , Uiguric , Uighuric
2. Uigurian , Uighurian , Uiguric , Uighuric , Modern Uigur , Neo-Uigur
3. Uigurian , Uighurian , Uiguric , Uighuric , Siberian , Eastern Turki , East Turki , Eastern Turkic , Northeastern Turkic
4. Uigurian , Uighurian , Uiguric , Uighuric , Karluk , Eastern Turki , East Turki , Eastern Turkic , Southeastern Turkic
IPA :
Suid-Afrikaans: , Brits: [ˈwiːgʊə ]
Amerikaans: [ˈwiːgʊɹ ]
1. Oeigoers , 'n Siberiese Turktaal.
2. Oeigoers , 'n Karloekse Turktaal.
3. Oeigoers , 'n Turkse taalgroep wat Chakassies , Jakoeties , Karagassies , Noord-Altaïes , Sjories , Tsjoelims en Toewiens bevat.
4. Oeigoers , 'n Turkse taalgroep wat Oeigoers en Oesbeeks bevat.