Aartappels.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  aartappel     aartappels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  aartappeltjie     aartappeltjies  

  Woordafbreking

aart•ap•pels

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plantkunde) (voeding) Meervoud van aartappel; meer as een aartappel.
  Solanum tuberosum

     Voorbeeldsinne

Aartappels, vleis en groente is die standaard hoofmaal.

     Wisselvorme

ertappels

     Vertalings

  Vertalings:    aartappels
Engels: potatoes(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor aartappels.