Adrenalien
Enkelvoud Meervoud
  adrenalien      
    
(lêer)
adre•na•lien
(medies), (biochemie) 'n Hormoon en neurotransmitter wat baie funksies in die liggaam het.
Adrenalien reguleer hartklop, bloedvat- en lugwegdeursnee, asook metaboliese skofte.
epinefrien, 4,5-β-trihidroksi-N-metielfenetielamien
hormoon, neurotransmitter
  Vertalings:   
Engels: adrenaline(en)
Nederlands: adrenaline(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor adrenalien.