Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   afhanklik     afhanklike     afhanklikes    
Vergrotend   afhankliker      
Oortreffend   afhanklikste  
af•han•klik
  1. Genoodsaak om op ander te vertrou; wat die hulp, bystand of steun van iemand of iets benodig.
  2. Wat afhang van iets of iemand; deur iets of iemand bepaal word.
  3. Wat ondergeskik of onderhorig is en nie selfstandig kan optree nie.
  1. Kinders is afhanklik van hul ouers en later is die ouers afhanklik van hul kinders.
  2. Die tyd in verskillende lande van die wêreld is afhanklik van die tydsone waarin hulle val.
  3. Met die Turkse oorwinning het Serwië ’n afhanklike staat van die Ottomaanse Ryk geword
onafhanklik
afhanklikheid
  Vertalings:    afhanklik
Engels: dependent(en)
Nederlands: afhankelijk(nl)