'n Baggerboot.
Enkelvoud Meervoud
  baggerboot     baggerbote    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  baggerbootjie     baggerbootjies  
bag•ger•boot
(skeepvaart) 'n Boot wat modder en sand onder die water uithaal, tipies om hawens en kanale skoon te maak.
'n Baggerboot is ingespan om die monding van die Oranjerivier oop te maak.
baggervaartuig
  Vertalings:    baggerboot
Engels: dredgeboat(en)
Nederlands: baggerboot(nl)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord baggerboot v/m baggerboten 
Verkleinwoord baggerbootje baggerbootjes
Hulp:IPA: ['bɑ.ɣər.ˌbot]
    
(lêer)
bag•ger•boot
(skeepvaart) Baggerboot; 'n kleinerige baggervaartuig vir riviere en mere.
baggervaartuig