Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bar     —  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [bɑɾ]
    
(lêer)

  Woordafbreking

bar

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(fisika) 'n Eenheid van druk; 1 bar is ongeveer 1 atmosfeer.

     Voorbeeldsinne

Een bar is gelyk aan 100 kilopascal (100kPa).

     Vertalings

  Vertalings:    bar
Engels: bar(en)
Nederlands: bar(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   bar     barre        
Vergrotend   barder      
Oortreffend   barste  

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Verskriklik (baie kaal, droog, koud, ens.)

     Voorbeeldsinne

Die landskap is bar.

     Vertalings

  Vertalings:    bar
Engels: barren(en)
Nederlands: bar(nl)


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord bar v/m bars 
Verkleinwoord barretje barretjes  
 

  Uitspraak

Hulp:IPA: [bɑr]
    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Lang digte tafel waaraan alkoholiese drankies opgedien word.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord bar v/m bars

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(fisika) Bar; drukeenheid


Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë   bar  
Verboë   barre  
Partitief   bars    
Vergrotend
Onverboë   barder  
Verboë   bardere  
Partitief   barders  
Oortreffend
Onverboë   barst  
Verboë   barste  
Bywoord
Oortreffend   het barst(e)  

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Bar; verskriklik